Burhinus is 'n genus van voëls in die familie van dikkoppe (Burhinidae). Die genus omvat agt spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Spesies Burhinus bistriatus Burhinus capensis - Gewone dikkop Burhinus grallarius Burhinus indicus Burhinus oedicnemus Burhinus senegalensis Burhinus superciliaris Burhinus vermiculatus - Waterdikkop

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Dikkoppe