Die skerpbekheuningvoël (Prodotiscus regulus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in boomveld en savanne, woudrande en plantasies. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan dit as die brown-backed honeybird bekend.
duimnael|links|Illustrasie, 1901
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Heuningwysers