Die Knysnaspeg (Campethera notata) is 'n gelokaliseerde algemene en endemiese standvoël in woud, oewerbos, Euphorbia-ruigtes, melkhoutstruikgewas en uitheemse akasia- en bloekombome. Weens die voël se klein verspreidingsgebied is sy status amper-bedreig. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 60 – 70 gram. In Engels staan die voël bekend as die Knysna Woodpecker.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Speg Kategorie:Spegte