Die Bennettse speg (Campethera bennettii) is 'n redelik algemene standvoël in breëblaarboomveld en savanne. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 65 - 80 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bennett's Woodpecker.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spegte