Die baardspeg (Dendropicos namaquus) is 'n algemene standvoël in boomveld, rivierbos en ruigtes. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 70 - 90 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bearded woodpecker. duimnael|links|Mannetjie in Tanzanië duimnael|links|Getrommel teen 'n telefoonpaal
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Spegte Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin