Die kardinaalspeg (Dendropicos fuscescens) is 'n algemene standvoël in die meeste habitats, van woudrand tot droë doringveld. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 20 - 36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cardinal woodpecker.

duimnael|links|Mannetjie in 'n boom.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spegte Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin