Actophilornis is 'n genus van voëls in die familie van langtone (Jacanidae). Die genus omvat twee spesies. Hulle kom in Afrika en die omliggende eilande voor.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Spesies Actophilornis africanus - Grootlangtoon Actophilornis albinucha
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Langtone