Die Gevlekte speg (Campethera cailliautii) is 'n skaars tot algemene standvoël van woudrand, rivierbos, breëblaarboomveld en ruigtes. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 35 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green-backed Woodpecker.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Spegte