Die goudstertspeg (Campethera abingoni) is 'n algemene standvoël van boomveld, ruigtes en kuswoud. Die voël is 19 – 22 cm groot en weeg 62 - 75 gram. In Engels staan die voël bekend as die Golden-tailed woodpecker.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Spegte Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin