Askham is 200 km noord van Upington geleë, by die kruising van die R31-provinsiale pad en R360-streeksroete in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit van die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Ongelukkig was daar geen bevolkingstatistiek vir Askham beskikbaar na die Suid-Afrikaanse 2011-sensus nie. duimnael|links|250px|Mense van Askham in 2015 Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap