Die oostelike heuningwyser (Indicator meliphilus) is 'n skaars, gelokaliseerde standvoël in digte boomveld en woude. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as Pallid honeyguide.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Heuningwysers