Die gevlekte heuningwyser (Indicator variegatus) is 'n skaars tot gelokaliseerde redelik algemene standvoël van woude, digte boomveld en valleibosveld. Die voël is 19 cm groot en weeg 40 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as Scaly-throated Honeyguide.
Geluid 'n Insekagtige, buiksprekende tril trrrrrr wat aan die einde styg, herhaal met 1-2 minute intervalle. Dieselfde roepplek word vir maande of jare gebruik.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Heuningwysers