Spegvoëls (Piciformes) is 'n orde van boomlewende voëls. Die orde omvat twee subfamilies, nege families, 67 lewende genera en meer as 400 spesies, waarvan die Picidae (spegte en verwantes) sowat die helfte uitmaak.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2011). IOC World Bird Names (weergawe 3.1).

Taksonomie Galbulae Bucconidae Galbulidae Pici Capitonidae (Amerikaanse houtkappers) Indicatoridae (heuningwysers) Lybiidae (Afrika-houtkappers) Megalaimidae (Asiatiese houtkappers) Picidae (spegte) Ramphastidae Semnornithidae

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings