Mamelodi is 'n stad in noordelike Gauteng, in Suid-Afrika. Die stad is 24 km noordoos van Pretoria se middestad.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Bibliografie van Hoven, Lynette: Plek van melodieë. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 34, nr. 8, September 1989. ISSN 0491-4783
Kategorie:Nedersettings in Gauteng