Fred Zeilinga (gebore op 11 Desember 1992 in Ladysmith) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en die Cheetahs in Superrugby speel. Hy het voorheen vir die Natal Haaie en die Sharks gespeel.
Eksterne skakels Profiel op sarugby.net Profiel op itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners