Stactolaema is 'n genus van voëls in die familie van Afrika-houtkappers (Lybiidae).
Spesies Die genus omvat die volgende spesies:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2013). IOC World Bird Names (weergawe 3.3). Stactolaema anchietae Stactolaema leucotis - Witoorhoutkapper Stactolaema olivacea - Groenhoutkapper Stactolaema whytii - Geelbleshoutkapper
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Afrika-houtkappers