Die Geelbleshoutkapper (Stactolaema whytii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade in miombo-boomveld en rivierbos, gewoonlik naby vyebome. Die voël is 16 cm groot en weeg 40 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as Whyte's Barbet.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Afrika-houtkappers