Gary van Aswegen (geb. op 18 Februarie 1990 te Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy speel vir die Stormers in Superrugby en vir Westelike Provinsie in die Curriebeker. Hy speel op losskakel.

Eksterne skakels SA rugbyprofiel Stormers profiel itsrugby.co.uk profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense