André Laubscher is/was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het as kinderakteur hoofrolle in Afrikaanse rolprente soos Trompie en Groetnis vir die Eerste Minister vertolk.
Filmografie Net ‘n Bietjie Liefde (TV-reeks), 1977 Jakkalsdraai se Mense, 1975 Trompie, gebaseer op Topsy Smith se boeke 1975 Groetnis vir die Eerste Minister, 1973 as Manie Griesel
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs