Bucerotiformes is 'n orde van voëls. Die orde omvat sowat 73 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Die neushoringvoëls, bromvoëls, kakelaars en hoephoepe behoort aan die orde.
Taksonomie Familie Bucerotidae (Neushoringvoëls) Genus Aceros Genus Anorrhinus Genus Anthracoceros Genus Berenicornis Genus Buceros Genus Bycanistes Genus Ceratogymna Genus Ocyceros Genus Penelopides Genus Rhinoplax Genus Rhyticeros Genus Tockus Genus Tropicranus Familie Bucorvidae (Bromvoëls) Genus Bucorvus Familie Phoeniculidae (Kakelaars) Genus Phoeniculus Genus Rhinopomastus Familie Upupidae (Hoephoepe) Genus Upupa
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Voëls