duimnael|Hoërskool Elliot duimnael|Van die skool se geboue

Hoërskool Elliot is 'n sekondêre skool in Elliot in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die skool is in 1896 gestig en was op 'n tyd 'n sterk Afrikaanse hoërskool.

Alumni Noemenswaardige alumni wat die skool opgelewer het: Willem Cruywagen (1921–2013), kabinetsminister en administrateur van Transvaal.

Eksterne skakels Dis skool se Facebook-blad

Kategorie:Skole in die Oos-Kaap