Die gekroonde neushoringvoël (Tockus alboterminatus) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in droë seisoen. Die voël is 50 – 54 cm lank en weeg 180 – 330 g. In Engels staan die voël bekend as die Crowned hornbill.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Neushoringvoëls Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin