Craig Burden (gebore op 13 Mei 1985 in Durban) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy speel op haker vir die Sharks (in die Superrugbykompetisie) en vir die Natal Haaie in die Curriebekerreeks. Hy het nog geen toetse vir die Springbokke gespeel nie.
Eksterne skakels
itsrugby.co.uk Burden se profiel op itsrugby.co.uk Sharks profiel
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Springbokrugbyspelers