Eurystomus is 'n genus van voëls in die familie van troupante (Coraciidae). Die genus omvat die spesies met breë snawels wat in Afrika, Asië en Australasië broei.
Spesies Spesies wat aan die genus behoort.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Eurystomus azureus Eurystomus glaucurus - Geelbektroupant Eurystomus gularis Eurystomus orientalis
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Troupante