Die geelbektroupant (Eurystomus glaucurus) is 'n gelokaliseerde algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël na rivierwoud en aangrensende savanne.
Die voël is 27 – 29 cm lank en 85 - 135 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Broad-billed roller.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Troupante Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin