Alanis Nadine Morissette (gebore 1 Junie 1974) is 'n Kanadese en Amerikaanse sangeres-liedjieskrywer, kitaarspeler, album-vervaardiger en aktrise. Sy begin in 1990 as 'n tiener in Kanada te sing. In 1995 begin haar musiek oor die wêreld heen gewild te raak.
Albums Ateljee-albums Alanis (album) (1991) Now Is the Time (1992) Jagged Little Pill (1995) Supposed Former Infatuation Junkie (1998) Under Rug Swept (2002) So-Called Chaos (2004) Flavors of Entanglement (2008) Havoc and Bright Lights (2012)
Versamelings: MTV Unplugged (1999) Feast on Scraps (2002) The Collection (2005)
Eksterne skakels Amptelike webtuiste Etiket
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Kanadese musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu