Die Bairdse strandloper (Calidris bairdii) is 'n skaars voël en somerswerwer wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël word selde in die binneland gesien. Die voël is 15 – 17 cm lank, 30 - 45 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Baird's Sandpiper.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges