Die Witrugstrandloper (Calidris fuscicollis) is 'n skaars voël en somerswerwer wat slegs nog net tien keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël word selde in die binneland gesien. Die voël is 15 – 17 cm lank, 30 - 45 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-rumped Sandpiper.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Steltloperagtiges