Die Gewone ruiter (Tringa hypoleucos) is 'n algemene somertrekvoël by watermassas en langs kus. Die streek bevolking is 10,000 voëls. Die voël is 19 – 21 cm lank, 35 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 40 cm en kom oor feitlik die hele Suider-Afrika voor. In Engels staan die voël bekend as die Common Sandpiper.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Steltloperagtiges