Actitis is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat twee spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Spesies Actitis hypoleucos - Gewone ruiter Actitis macularius
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Strandlopers en snippe