Coetzer is 'n familienaam wat algemeen tussen Afrikaners in Suid-Afrika voorkom:

Noemenswaardige Coetzers Van die bekende Coetzers sluit in:

Amanda Coetzer (* 1971, Hoopstad), 'n Suid-Afrikaanse tennisspeler Gert Coetzer, Suid-Afrikaanse rugbyspeler :en:Gert Coetzer Jacques Coetzer (* 1968), Suid-Afrikaanse kunstenaar :en:Jacques Coetzer Kyle Coetzer (* 1984), Skotse krieketspeler :en:Kyle Coetzer Leán Coetzer (* 1969), Suid-Afrikaanse danser en choreograaf :en:Leán Coetzer Marius Coetzer (* 1984), 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler :en:Marius Coetzer Morné Coetzer, Afrikaanse akteur Pierre Coetzer (* 1961, Pretoria), Suid-Afrikaanse swaargewigbokser Susan Coetzer, Suid-Afrikaanse aktrise, skilder, skrywer en joernalis Toast Coetzer, Afrikaanse joernalis, musikant, skrywer en digter. Willem (Hermanus) Coetzer (1900, Kaapstad 1983), Suid-Afrikaanse skilder :fr:Willem Coetzer

Sien ook Coetzee

Verwysings

Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne