Die steenloper (Arenaria interpres) is 'n algemene trekvoël by rotskuste en riviermondings en kom selde binnelands voor. Die voël word 21 – 25 cm lank en 90 - 150 g swaar, met 'n vlerkspan van 54 cm. In Engels staan die voël bekend as die Ruddy turnstone.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges