Die Grootknoet (Calidris tenuirostris) is 'n seldsame swerwer aan die ooste van Suider-Afrika. Die voël word gewoonlik by riviermondings in Mosambiek gesien en is al twee keer aan die Weskus opgeteken. Die voël is 26 – 28 cm lank, 125 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 64 cm. In Engels staan die voël bekend as die Great Knot.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges