Die Krombekstrandloper (Calidris ferruginea) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suider-Afrika; veral aan die kus en varswatermassas en talle oorwinter. Die streekbevolking is 300 000 voëls maar aan die afneem. Die voël is 18 – 23 cm lank, 45 - 85 g groot met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as die Curlew Sandpiper.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Steltloperagtiges