Die Breëbekstrandloper (Limicola falcinellus) is 'n skaars somertrekvoël en word gevind by riviermondings, minder dikwels by vleie en mere. Die voël is 17 cm lank, 30 – 45 g groot met 'n vlerkspan van 38 cm. In Engels staan die voël bekend as die Broad-billed Sandpiper.
Die voël is die enigste spesie in die genus Limicola en dus 'n monotipiese takson.
Fotogalery
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties) Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Steltloperagtiges