Die 59ste Eurovision-sangfees sal tussen 6 en 10 Mei 2014 in die Deense hoofstad Kopenhagen plaasvind. Nadat Emmilie de Forest met haar liedjie Only Teardrops op 18 Mei 2013 as wenner van die 58ste Eurovision-sangfees in Malmö, Swede aangewys is, het die Deense uitsaaikorporasie Danmarks Radio (DR) opdrag gekry om die volgende sangfees te organiseer. Dit is die derde keer dat Denemarke as gasheer van die sangfees optree nadat Skandinawië die sangfees twee keer, in 1964 en 2001 georganiseer het.

Gasheerstad Drie Deense stede, Herning, Horsens en Kopenhagen het finale aansoeke ingedien om as gasheerstad vir die sangfees op te tree.

Veranderinge Terugkerende Lande - Na twee jaar se afwesigheid neem die Poolse TV-uitsaaier, TVP weer aan die sangfees deel. - Portugal het in 2013 weens 'n finansiële krisis in die land onttrek, maar keer in 2014 terug.

Deelnemers Halfeindronde 1 Land Taal Sanger Liedjie Hersi Mutmaja One Nights Anger TEO Cheesecake Axel Hirsoux Mother Tanja Amazing Softengine Something Better Mariko & The Shin Three minutes to earth Andràs-Kallay Saunders Running Can-Linn ft. Kasey Smith Mei Feingold Same Heart Aarzemnieki Cake To Bake Vilija Attention Firelight Coming Home The Common Linnets Calm After The Storm Carl Espen Silent Storm Conchita Wurst Rise Like A Phoenix Donatan & Cleo My Slowanie Suzy Quero Ser Tua Tijana Dapčević To The Sky Tolmachevy Twins Shine Valentina Monetta Maybe (Forse) Sanna Nielsen Undo Sebalter Hunter of Stars

Eindrondte Land Taal Sanger Liedjie Basim Cliché love song Elaiza Is it right Twin Twin Moustache Ruth Lorenzo Dancing in the rain Molly Smitten-Downes Children of the universe

Terugkerende kunstenaars Land Sanger Deelname Valentina Monetta Eurovision-sangfees 2012 en 2013 Paula Seling & Ovi Eurovision-sangfees 2010

Beoordeling

Halfeindrondte 1: 10,7 % Halfeindrondte 2: 5 % Eindrondte: 7,4 %

Halfeindrondte 1: Halfeindrondte 2: Eindrondte: 43 %

Halfeindrondte 1: Halfeindrondte 2: Eindrondte: 11 %

Halfeindrondte 1: 0,46 % Halfeindrondte 2: 0,5 % Eindrondte: 2,9 %

Halfeindrondte 1: 19,3 % Halfeindrondte 2: 10,1 % Eindrondte: 30 %

Halfeindrondte 1: Halfeindrondte 2: Eindrondte: 28 %

Halfeindrondte 1: Halfeindrondte 2: Eindrondte: 17 %

Halfeindrondte 1: Halfeindrondte 2: Eindrondte: 12,1 %

Halfeindrondte 1: Halfeindrondte 2: 3 % Eindrondte: 5,1 %

Halfeindrondte 1: Halfeindrondte 2: Eindrondte: 5,6 %

Halfeindrondte 1: 1,3 % Halfeindrondte 2: Eindrondte:

Halfeindrondte 1: Halfeindrondte 2: Eindrondte: 36 %

Trivia Sanger - Valentina Monetta sal in 2013 vir die 3de en laaste keer San Marino kan verteenwoordig. Hierdeur tree hulle in die voetspore van Udo Jürgens, Corry Brokken en Lys Assia, wat ook hul lande 3 keer na mekaar verteenwoordig het.

Kategorie:Eurovision-sangfees