Die Taanborsstrandloper (Tryngites subruficollis) is 'n seldsame somerswerwer na oop habitats. Die voël is 18 – 20 cm lank, 45 - 65 g groot met 'n vlerkspan van 45 cm en lyk baie soos die Kemphaan maar is kleiner. In Engels staan die voël bekend as die Buff-breasted Sandpiper.

Die taanborsstrandloper is die enigste spesie in die genus Tryngites, hoewel die klassifikasie tans dispuut word.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges