Elsa se Geheim is die naam van 'n Afrikaanse roman en 'n rolprent. Chris du Toit was beide die regisseur van die rolprent, wat in Februarie 1979 vrygestel is, asook die skrywer van die boek.Alleenloper Chris is tuis agter kameras, Beeld, 20 Januarie 1992
Genre Die rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers Anna Neethling-Pohl Barry Trengove Louise Mollett-Prinsloo Trudie Taljaard Tilana Hanekom Fred Steyn Corrie Huyser Regardt van den Bergh Elize Hibbert Thys Matthysen Deirdre During Anna Cloete Jacques Loots Louis van Niekerk Chris du Toit
Storielyn Elsa junior verwag 'n buite-egtelike kind, terwyl haar ouers niks van haar kêrel wil weet nie. Elsa senior word gesien as 'n ryk vrou. Haar oorlede man se familie sit egter angstig en wag op haar einde, sodat hulle haar fortuin kan erf.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente