Die Dubbelsnip (Gallinago media) was voorheen algemeen en wyd versprei maar is nou skaars 'n somertrekvoël. Die voël se status is nou amper bedreigd. Die voël is 28 – 30 cm lank, 130 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 48 cm. In Engels staan die voël bekend as Great Snipe.

duimnael|links|'n Dubbelsnip se eier.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges