Die Swartstertgriet (Limosa limosa) is 'n seldsame maar jaarlikse somertrekvoël na binnelandse en kuswatermassas. Die voël is 40 – 44 cm lank, 250 - 400 g groot met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-tailed Godwit. Die voël se status is amper bedreigd.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges