Jaco van der Westhuizen is/was 'n Afrikaanse akteur. Hy maak sy rolprentdebuut in 1959 in Nooi van my Hart en speel daarna in meer as tien Afrikaanse films.
Filmografie Die Voortrekkers, 1973 Met Moed, Durf en Bloed, 1973 as Piet Die Banneling, 1971 Diamantendetektiv Dick Donald, 1971 as Gregory (Duitse TV-reeks) Stadig oor die Klippe, 1969 as mnr. Spies Die Kandidaat, 1968 as Etienne Voor sononder, 1962 as Gang member As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962 Man in die Donker, 1962 as Jannie Ghitaar Die Tweede Slaapkamer, 1962 Die Vlugteling, 1960 as Louis Kemp Piet se Tante, 1959 as Karel Verster Nooi van my Hart, 1959
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs