Tringa is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat 13 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Voëls in die genus is hoofsaaklik varswatervoëls, gewoonlik met helderkleurige bene.
Spesies Tringa brevipes Tringa erythropus – Gevlekte rooipootruiter Tringa flavipes – Kleingeelpootruiter Tringa glareola – Bosruiter Tringa guttifer Tringa incana Tringa melanoleuca – Grootgeelpootruiter Tringa nebularia – Groenpootruiter Tringa ochropus – Witgatruiter Tringa semipalmata Tringa solitaria Tringa stagnatilis – Moerasruiter Tringa totanus – Rooipootruiter
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings