Die Kleingeelpootruiter (Tringa flavipes) is 'n voël en somerswerwer en is slegs vierkeer opgeteken in Suider-Afrika. Die voël is 22 – 26 cm lank, 65 - 95 g groot met 'n vlerkspan van 60 cm. In Engels staan die voël bekend as die Lesser Yellowlegs.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges