Marcell Coetzee (* 8 Mei 1991, Potchefstroom) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie op flank speel.

Hy het sy eerste toets vir die Springbokke teen Engeland op 9 Junie 2012 gespeel.

Eksterne skakels

Marcell Coetzee by die Sharks Marcell Coetzee by itsrugby.co.uk

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense