Chiliboy Ralepelle (* 11 September 1986, Tzaneen) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in die Superrugbykompetisie op haker speel.
Hy speel sy eerste toets vir die Springbokke teen die All Blacks op 26 Augustus 2006 in Pretoria op die jeugdige ouderdom van 19 jaar.
Eksterne skakels
Juniorbokspan aangekondig Chiliboy Ralepele by itsrugby.co.uk
Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lewende mense