Hyman Kirstein is/was 'n Suid-Afrikaanse vervaardiger en regisseur van rolprente. Hy het in 1978 'n erepenning vir rolprentkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Hy was onder andere die vervaardiger van die eerste Afrikaanse musiekblyspel, Kom saam vanaand!, wat in 1949 vrygestel is.
Filmografie As vervaardiger Pressure Burst, 1971 Satan's Harvest, 1970 Stadig oor die Klippe, 1969 Majuba: Heuwel van Duiwe, 1968 The Jackals, 1967 The Cape Town Affair, 1967 African Gold, 1965 Seven Against the Sun, 1964 Kom saam vanaand!, 1949
As regisseur Alles sal Regkom!, 1951 Hier's Ons Weer!, 1950
As produksiebestuurder Killer Force, 1976
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers