Anthropoides is 'n voormalige genus van voëls in die familie van kraanvoëls (Gruidae). Die genus het uit twee spesies bestaan.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (version 2.6). Geraadpleeg 4-11-2010 Beide spesies ressorteer sedert 2010 onder die genus Grus.

Spesies Anthropoides paradiseus - Bloukraanvoël Anthropoides virgo

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name Lys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Kraanvoëls