Balearica is 'n genus van voëls in die familie van kraanvoëls (Gruidae). Die genus omvat 2 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Voëls in die genus kom vandag slegs in Afrika suid van die Sahara voor. Hulle is die enigste kraanvoëls wat hul neste in bome maak. Soos alle kraanvoëls vreet hulle insekte, reptiele en klein soogdiertjies.

Spesies Balearica pavonina Balearica regulorum - Mahem

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Kraanvoëls