duimnael|links|Ligging van die Southampton-eiland duimnael|links|Kaart van die Southampton-eiland Southampton-eiland (Engels: Southampton Island, Inuktitut: Salliq), die wêreld se 34ste grootste eiland en die negende grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 41 214 km². Die eiland is in die noorde van Kanada aan die ingang tot die Hudsonbaai geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Southampton-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel en is genoem na Southampton, 'n stad in die suidweste van Engeland.

Eksterne skakels

Kategorie:Kanadese Arktiese Argipel Kategorie:Nunavut