Die Grootgeelpootruiter (Tringa melanoleuca) is 'n voël en 'n swerwer en is slegs eenkeer opgeteken in Suid-Afrika. Die voël is 30 – 32 cm lank, 130 - 180 g groot met 'n vlerkspan van 70 cm. In Engels staan die voël bekend as die Greater Yellowlegs.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Steltloperagtiges